my meeu
by elke strand sweef
daar meeue
maar op my strand is
daar een
wat baie spesiaal rond
swerf
soms kom roep hy my
terwyl ek nog aankom
soms verras hy my
op die strand
saam sweef
ons oor
duine
seë
sommer
van heinde
en verre lande
besoek ons saam
en glo my:
hy het
netso
sterk
verbeelding
as
ek
©Teárlach
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking