Maandag 14 November 2016

fata morgana

vir jou was daar net die vuur
langs jou strande wou niemand glo
tot seemanne het jou spieëlbeelde
verpes omdat dit hulle laat vrees
ver oor die see laat jy beelde
wat aan die hemel hang
beelde wat mense
vrees omdat
hul nie
verstaan

©Teárlach

(Fata Morgana, veronderstel om ‘n heks te gewees het, veroorsaak volgens  ou mites, termiese weerkaatsings oor die see wat na skepe lyk wat bo die see oppervlakte sweef)

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking