my God
Hy herbou die stad Jerusalem
maar Sy hart gaan uit na elke individuele sondaar
Hy is netso tuis in die hospitaal waar gebroke
harte vergader
as tussen die sterre wat Hy name gee en dit tel
as Sy skape
Hy beskerm
die eenvoudige en vernietig die trotse
lente met
reën en groeiende gras, is Sy werk
so ook die diereryk van die savanna
wilde diere en voëlspesies
Hy geniet nie atletiese
krag bo die getroue
aanbidding van
Sy mense nie
daar is altyd
perfekte
balans
in
Sy
skepping
©Teárlach
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking