uit mis
uit gryse mis kom daar
lewe
meeue krys en kras van
plesier
habitat versteur deur
mens-beweging
tuis is hulle onder die
misgordyn
afhanklik van son se
hitte
beweeg hulle stadiger
maar tog grasieus
met eensame
meeu-gesang
groet hulle
sonstrale
wanneer
dit
deur
mis
breek
©Teárlach
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking